Kinder speletjies met avontuur
plesier en n verbeeldings wêreld

Welkom by die Suid Afrikaanse firma wat volkome spesialiseer in die ontwerp en fabrikaat van toerusting, perfek vir kinder speletjies. Ons as ouers wil net die beste vir ons kinders voorsien. So as u op soek is na gemoedsrus en vrede, skaf dan van Jungle Gym World se apparate aan.

Deur van ons toestelle aan te koop of te huur teen bekostigbare pryse, verander u nie net u kind se kinder speletjies in n tyd van plesier en fantasie nie, maar u bevorder ter selfde tyd ook u kind se emosies, sosiale vaardigheid, taal gebruik en gesondheid. Ja, Jungle Gym World verskaf die grootste verskeidenheid staal of hout apparate in Suid Afrika sowel en ander lande.

Duisende Suid-Afrikaanse ouers sal getuig dat Jungle Gym World se toestelle net vervaardig word van die beste gehalte materiaal, wat kwaliteit en veiligheid waarborg. Ons uiters gewilde reeks klimrame is toegerus met dromme, lere, swaaie, stuurwiele en vele meer. Die opvoubare klimrame is geskik vir plekke met min spasie. Ons glybane wissel van lengtes, beskikbaar in staal of veselglas, en ons vervaardig ook glybane vir swembaddens. Ons nette kom in standaard grotes of in mates volgens u eie keuse - u gee net die afmetings.

Jungle Gym World offer n groot verskeidenheid kinder speletjies apparate, soos vliegtuie, motors, balanseer apparate, en vele meer. Alle apparate word voorsien met n jaar waarborg en n aflewerings tydperk van 24 uur.

U sal die beste koop, as U van ons kinder speletjies apparate aanskaf.

 


  • Kinder Programme
  • Kinder Speletjies
  • Play Games
  • Play
  • Playing Games
  • Jungle Gym Home | About Us | Products | Services | Prices | Order | Specials | FAQ | Extra | Testimonials | Maintenance
    Guarantee | Refurbishment | Educational Articles | Educational Stuff | Entertainment | Feedback | Related | Contact Us
    Sitemap | Links | SEO Articles | Online Marketing | SEO