|
Welkom by die firma wat spesialiseer in toerusting om kinder programme maklik te beplan. Jungle Gym World vervaardig en verskaf tans die mees gewildste en grootste reeks klimrame met bybehore en ander toestelle in Suid Afrika wat dit vir ons as ouers en opvoeders maklik maak om kinder programme te beplan.
Daar is n baie groot verskeidenheid toestelle om van te kies, soos klimraame geskik vir enige ouderdom groep en kinder programme, as ook swaaie, vliegtuie, klim nette, balanseer toestelle en vele meer, gefabriseer van net die beste gehalte materiaal. Deur van ons toestelle aan te skaf verseker dit u kinders se vordering in taal gebruik, sosiale bevordering, emosionele vordering en gesondheid.
Ons toestelle word vervaardig van hout of staal, en dus word kwaliteit en veiligheid gewaarborg. Kies u eie ontwerp, besluit self wat se bybehore u op u klimraam wil aanbring - soos klim nette. Gee u eie mates en ons verskaf dit aan u, teen bekostigbare pryse. U kan selfs huur kontrakte teken vir baie van ons toestelle teen n ses maandelikse periode en verkry so elke keer iets nuut vir u kinders wat hulle ure se pret sal verseker, en n geleentheid gee om hulle eie fantasiewêreld te skep en terselfde tyd gemoedsrus en vrede skenk aan ouers en opvoeders.
Alle toestelle word voorsien van n jaar waarborg - instandhouding word verseker op alle huur items - aflewering word geskied binne 24 uur tesame met die installering van apparate deur ons professionele mense. So waarom langer wag? Veras u kinders met die uiters gewilde apparate, en skep orde met pret kinder programme.
Kinder Programme
Kinder Speletjies
Play Games
Play
Playing Games
|