|
Jungle Gym World was gestig in April 1997 en is tans die verskaffer wat die grootste reeks kinder klimrame op die mark beskikbaar stel. Ons reeks is so gewild dat dit vir ons nodig was om uit te brei, om ook baie ander gewilde speel apparate in Suid Afrika te kan vervaardig. Ons apparate word vervaardig met staal of hout – Ja, net die beste gehalte materiale.
Jungle Gym World vervaardig kinder klimrame vir alle ouderdomme, wat toegerus is met bybehore soos dromme, glybane, swaaie en vele meer om van te kies. Die opvoubare kinder klimrame is toegerus met n 2.5 m veselglas of staal glybaan en twee motor band swaaie, dus is dit uiters geskik vir woninge met min spasie.
Hier is net n paar van ons gewilde reekse:
- kleuterskool JG 24 Jungle Gym;
- Die kleuterskool JG 21; en
- Die groter kleuterskool.
Jungle Gym World het twee opsies, om kinder klimrame aan te skaf. Eerstens, kontant aankope, wat voorsien word met n jaar waarborg, waarvan aflewering binne 24 uur na aankope gewaarborg is, asook die uitstekende diens met die opslaan van U kinder klimrame. Tweedens, om n ses maandelikse huur kontrak aan te gaan, waar die instandhouding deur ons verskaf word, sodat u verseker kan wees dat U kind deur speel, op sosiale, taal, emosionele en gesondheids vlakke ontwikkel.
So moenie wag nie, skep vir u kinders n geleentheid om vir hulle self n fantasie wêreld te skep met hope pret.
Kinder Programme
Kinder Speletjies
Play Games
Play
Playing Games
|