|
Ons wens U ’n hartlike welkom by die gespesialiseer Suid Afrikaanse firma in die ontwerp en fabrikaat van aangrypende en vermaaklike speelgrond toerusting - waardeur U, ons belangrike kliënt, ure se kwaliteit speeltyd vir kinders en hulle speel groepies in agtertuine, gemeenskap parke, en skole kan waarborg – Dit is Jungle Gym World.
Kinders het ’n instinktiewe manier om speel groepies te vorm waar hulle veilig voel en die maats beter leer ken, en daarom is dit vir hulle lekker om ’n klim raam kasteel of boom huis te he, waar hulle al hulle kinderlike avonture kan uitleef, en ’n gesonde liggaam en verstand ontwikkel deur heilsame speel in die speel groepies. So, as U opsoek is na die beste klimtoestelle in staal of hout, wat te koop is of te huur is teen ’n bekostigbare maandelikse bedrae, weet dat Jungle Gym World die voorlopende vervaardiger van kwaliteit klimtoestelle is.
Die volgende is baie gewilde klimtoestelle wat kwaliteit staal of veselglas glyplanke insluit vir beide enkel kinders of speel groepies:
- Die Kinder JG 21;
- Die G 23 Jumbo Jungle Gym vir n baie lae prys van R9,400.00; asook
- Die JG 24 Jumbo Jungle Gym.
U kan ook enige van die volgende items byvoeg: trapesium swaaie, vate, brandweerman pale, sitplek swaaie, tou lere, klim nette, 1 of 2 band swaaie, speel plekke, eksotiese balanseer slange, tente, 1 of 2 pare of lug lere, ‘monkey bars’, klim pype, swaai tralies, oerwoud swaaie, ‘wiggly step ladders’, skoppelmaai swaai, stuurwiele, en verskeie glyplanke om net ’n paar te noem wat enige speel groepies vir ure sal vermaak...
Speel Groepies
Kinder Garden
Kinder Speeltyd
Kleuterskool
Klimrame
|