Klimrame wat enige kind se verbeelding en
avontuurlustigheid sal aangryp

Jungle Gym World is gestig op 1/04/1997. Ons produkte soos onder ander klimrame het baie gou gewild geraak. Op aanvraag na ons gewilde reeks het ons so uitgebrei dat ons tans die grootste verskeidenheid klimrame en baie ander speel apparate voorsien in Suid Afrika. Jungle Gym World vervaardig klimrame in hout of staal volgens u eie keuse en verseker so dat ons kinders op n baie plesierige speel manier sosiaal, emosioneel, intellektueel en taalkundig groei en ontwikkel.

Jungle Gym World voorsien klimrame aan Smiley Kids Association voorskoolse groepe, ons  voorsien ook Soweto self-help-skole en voer uit na SACC lande. Ons borg  gereeld van ons klimrame wat veselglas glyplanke insluit aan minder bevoorregte kleuterskole in ons eie land sowel as sommige buurlande. Al ons klimrame en ander toestelle is gewaarborg met net die beste kwaliteit en teen bekostigbare pryse, hier volg n paar van ons mees gewildste klimrame.

  • kleuterskool JG 24 Jungle Gym.
  • Die kleuterskool JG 21;
  • Die groter kleuterskool G 23 Jungle Gym; asook

Enige van die volgende items kan ook byvoeg word vir U skool: vate, brandweerman pale, sitplek swaaie, tou lere, klim nette, tou lere, eksotiese balanseer slange, 1 of 2 band swaaie, speel plekke, tente, 1 of 2 pare  of lug lere, ‘monkey bars’, oerwoud swaaie, stuurwiele, ‘wiggly step ladders’, skoppelmaai swaai, klim pype, swaai tralies, brandweerman pale, trapesium swaaie, en verskeie glyplanke  wat enige kleuterskool kinders vir ure sal vermaak...

 


  • Glyplanke
  • Kids Entertainment
  • Kids Fun and Games
  • Kids Fun
  • Kids Games
  • Jungle Gym Home | About Us | Products | Services | Prices | Order | Specials | FAQ | Extra | Testimonials | Maintenance
    Guarantee | Refurbishment | Educational Articles | Educational Stuff | Entertainment | Feedback | Related | Contact Us
    Sitemap | Links | SEO Articles | Online Marketing | SEO