|
’N hartlike welkom by die professionele, eg Suid Afrikaanse firma, wat nou al vir 11 jaar spesialiseer in die betroubare ontwerp en duursame fabrikaat van aanloklike en vermaaklike speelgrond toerusting vir kleuterskool en privaat gebruik vir alle ouderdomme - waardeur U, ons belangrike kliënt, en geëerde ouer, ure se speeltyd vir U kinders kan waarborg in U agtertuin, of self as U enige van ons items skenk aan ’n gemeenskap park, skool of ’n kleuterskool – Dit is Jungle Gym World.
Wanneer U opsoek is na die beste klimtoestelle in staal of hout vir U kind se kleuterskool, wat beide te koop is of te huur is teen bekostigbare bedrae, weet dat Jungle Gym World is die voorlopende vervaardiger van kwaliteit kleuterskool klimtoestelle. Hieronder is maar net 3 van ons mees gewildste kleuterskool
klimtoestelle wat kwaliteit staal of veselglas glyplanke insluit, wat Jungle Gym World geborg het aan minder bevoorregte kleuterskole, op verskeie geleenthede, reg oor Suid Afrika en selfs anderkant ons nasionale grense:
- Die kleuterskool JG 21;
- Die groter kleuterskool G 23 Jungle Gym; asook
- Die kleuterskool JG 24 Jungle Gym.
U kan ook enige van die volgende items byvoeg vir U kleuterskool: trapesium swaaie, vate, brandweerman pale, sitplek swaaie, tou lere, klim nette, 1 of 2 band swaaie, speel plekke, eksotiese balanseer slange, tente, 1 of 2 pare of lug lere, ‘monkey bars’, klim pype, swaai tralies, oerwoud swaaie, ‘wiggly step ladders’, skoppelmaai swaai, stuurwiele, en verskeie glyplanke om net ’n paar te noem wat enige kleuterskool kinders vir ure sal vermaak...
Speel Groepies
Kinder Garden
Kinder Speeltyd
Kleuterskool
Klimrame
|