|
Jungle gym world spesialiseer nou al vir meer as n dekade in ’n verskeidenheid betroubare toestelle vir kinder speel tyd. Ja, ons is ’n eg Suid Afrikaanse firma wat spesialiseer in die beste ontwerpe, en fabriseer alleenlik duursame en veilige toestelle. Ons waarborg alle kliente ure se speeltyd vir kinders wat ter selfdetyd u kinders se sosiale, emosionele, intellektuele, gesondheid en taal gebruik bevorder, geskik vir skole, parke, vakansieoorde of net waar benodig word vir alle ouderdomme - net van Jungle Gym World.
Het U geweet dat Jungle Gym World is a gevestigde Suid-Afrikaanse besigheid met ons hart hier in Afrika? Ja, ons maatskappy borg gereeld aan minder bevoorregte kinders, op verskeie geleenthede, reg oor Suid Afrika en selfs anderkant ons nasionale grense, sodat alle kinders, maak nie saak watse nasie, kan speel tyd geniet. In die lys hieronder toon ons maar slegs 3 van ons mees bekendste klimtoestelle waar kwaliteit staal of veselglas glyplanke aangeheg is, vir uitstekende en ure se kinder speel tyd verskaf:
- Die kleuterskool JG 21;
- Die kleuterskool JG 24 Jungle Gym.
- Die groter kleuterskool G 23 Jungle Gym; asook
U kan ook enige van die volgende items byvoeg vir meer pret en kinder speel tyd: vate, brandweerman pale, trapesium swaaie, sitplek swaaie, 1 of 2 band swaaie, tou lere, klim nette, speel plekke, tente, 1 of 2 pare lug lere, ‘monkey bars’, eksotiese balanseer slange, klim pype, oerwoud swaaie, ‘wiggly step ladders’, swaai tralies, skoppelmaai swaai, stuurwiele, en verskeie glyplanke...
Speel Groepies
Kinder Garden
Kinder Speeltyd
Kleuterskool
Klimrame
|