Jungle Gym World produkte
maak die beste kinder speelgronde in Suid Afrika

Wanneer U navraag doen oor kwaliteit apparate vir kinder speelgronde, wat bekostigbaar is maar ook kinders geestelik, liggaamlik en op sosiale vlak kan stimuleer, dan is daar net een plek om te oorweeg – Jungle Gym World. Ons spesialiseer in kinder speelgronde met ons revolusionêre apparate, om meer spesifiek te wees, ons spesialiseer in hout en staal klimtoestelle, asook in kinder swaaie, glybane, en vele meer. So maak die beste keuse wanneer dit kom by kinder speelgronde - Kontak Jungle Gym World.

Ons het baie groot opwindende en bevredigende reekse beskikbaar vir kinder speelgronde, soos:       
     
Die 12-18 maande  Baba klimtoestel: Kode - JG 1, met ’n 1.5m staal glybaan vir R2000 of met ’n veselglas glybaan vir  R2300. Sommige van  die volgende ingesluit: Drom, Trap leer; en ’n 1.5m glybaan aangeheg teen 800mm hoogte.

Die  18-30 maande, kleuter klimtoestel: Kode - JG 2 met  ’n  2,5m staal glybaan vir slegs R3000, of ’n veselglas glybaan vir R3000.00. Sommige van die groot eienskappe is: Drom; Klim leer na speel area; Band swaaie; Akrobatiese swaaie; Speel areas; Oorhoofse apie tralies; en ’n Glybaan aangeheg op 1.15m van speel area.

Die opvoubare 2-6 jare stelle: Kode - CJG 1 met ’n 2.5. staal glybaan, of ’n 2.8m veselglas glybaan vir slegs R5500.00. Hierdie gerieflike en draagbare stel het groot kenmerke, soos:

  • Drom met twee stuur wiele;
  • Twee akrobatiese swaaie;
  • Tent,
  • Een wielband swaai;
  • ’n Opklim leer na speel area,
  • Apie tralies;
  • Klim net; en
  • Tou leer;
  • ’n 2.5m staal glybaan vir R5000.00 of ’n 2.8m veselglas glybaan.

Nou dat U weet van ’n firma wat hartstogtelik is oor die ontwerping en vervaardiging van kwaliteit apparate vir kinder speelgronde, kan U die beste keuse maak en die beste kinder speelgronde maak, teen ‘n beskostigbare prys. Wanneer U aan uitstekendheid dink – Dink aan Jungle Gym World.


  • Kinder Pophuise
  • Kinder Speel Apparaat
  • Kinder Speel Sandputte
  • Kinder Speel Swaaie
  • Kinder Speelgronde
  • Jungle Gym Home | About Us | Products | Services | Prices | Order | Specials | FAQ | Extra | Testimonials | Maintenance
    Guarantee | Refurbishment | Educational Articles | Educational Stuff | Entertainment | Feedback | Related | Contact Us
    Sitemap | Links | SEO Articles | Online Marketing | SEO