Opsoek na bekostigbare kinder speel
swaaie vir die hele familie - Alleenlik van Jungle Gym World

Laat ek U gelukwens met die ontdekking van die Suid Afrikaanse firma wat spesialiseer in die hulp van ontwikkeling van gesonde kinders deur gebruik te maak van kwaliteit speel – Jungle Gym World.

Ons as ouers is altyd bekommerd oor ons kinders se blootstelling aan die media, asook oor die gesondheid van ons kinders, juis oor ons kinders so baie voor die Nintendo, Xbox of Sony Play Station spandeer. Laat ek U waarsku dat dit lei tot n potensiale ramp vir ons kinders se gesondheid, soos deur veelvoudige wetenskaplike resultate alreeds bewys is - Die hoë presentasie van oorgewig kinders reg oor die wêreld is direk gekoppel aan twee redes, naamlik gemorskos en elektroniese speletjies.

Maar met die revolusionêre nuwe reeks van speel swaaie van Jungle Gym World, kan ons as ouers ons kinders aktief kry deur ure se kwaliteit  pret en speel aan hulle te verskaf en so die oorgewig probleme te verminder in a paar ure per dag. Ja, met die klimtoestel swaaie, glybane, speel areas, 1 of 2 motor band swaaie, klim lere na speel areas, ‘monkey bars’, dromme, tou lere, akrobatiese swaaie, wipplanke, balanseer slange, klim pype, klim nette, stuur wiele, sitplek swaaie, brandweerman pale, 1 of 2 stelle hemel lere en nog ander items, kan jy n alternatiewe gesonder aktiwiteit verseker vir jou kinders wat hulle verbeelding sal aangryp en hulle stimuleer, geestelik, liggaamlik en ook hulle sosiale kringe ontwikkel.

Een van ons ander kwaliteit sisteme wat klimtoestel speel swaaie insluit is die JG21, Jumbo Jungle Gym met ’n 3m staal glybaan, verhandelbaar teen alleenlik R8500.

Hoekom nie ’n Jungle Gym World speel swaai nie – Die betroubaarste verskaffer in die wêreld.

 


  • Kinder Pophuise
  • Kinder Speel Apparaat
  • Kinder Speel Sandputte
  • Kinder Speel Swaaie
  • Kinder Speelgronde
  • Jungle Gym Home | About Us | Products | Services | Prices | Order | Specials | FAQ | Extra | Testimonials | Maintenance
    Guarantee | Refurbishment | Educational Articles | Educational Stuff | Entertainment | Feedback | Related | Contact Us
    Sitemap | Links | SEO Articles | Online Marketing | SEO