|
Welkom by Jungle Gym World – Die perfekte verskaffer van internasionale speelgrond apparate. Kyk gerus verder in ons webwerf vir meer inligting.
Jungle Gym World het n eksklusiewe lys van kinder speel apparaat en toebehore, waarvan sommige stelle het twee hand ringe ingesluit vir slegs R100.00, stuurwiele, tou lere en akrobatiese swaaie vir slegs R100.00 per item, tente en skadu nette vir slegs R200.00, wielband swaaie met sitplekke toegerus met kettings vir slegs R200.00, hout swaaie met sitplekke sonder kettings vir slegs R250.00 en vele meer.
Meer gespesialiseerde informasie oor ons kinder speel apparaat:
Klim nette: Ons bied enige grote vervoer nette, stewig gevleg volgens U spesifikasies. Ons het ook standaard nette beskikbaar, in ’n prysklas vanaf R200.00 opwaarts, in grotes van 1m x 2m; 1.2m x 1.5m; 1m x 1.5m.
Dromme/Faatjies: Kwaliteit dromme geverf in enkele kleure van U keuse, binne en buite, vir slegs R200.00.
Glybane: Ons het verskeie populêre kinder glybane in drie reekse:
- Die 800 mm hoë SS1 – ’n 1,5m glybaan vir R500.00;
- Die 1.35m hoë SS3 – ’n 2,5m glybaan vir R700.00;
- Die SS5 – ’n 3m veselglas glybaan vir R1300.00;
- Die SS5 – ’n 2,8m veselglas glybaan vir R1000.00; en
- Die 2.5m hoë SS7 – ’n 5m glybaan R1500.00;
- En dit is maar net n paar. Daar is vele meer .
Met so ’n groot en bekostigbare aanbot van kinder speel apparaat items, hoekom kontak U nie Jungle Gym World vandag nog op (012) 668-1375, en bestel u eie gespesifiseerde stel nie? Ons waarborg kwaliteit produkte wat kinders eindelose genot en plesier sal verskaf.
Kinder Pophuise
Kinder Speel Apparaat
Kinder Speel Sandputte
Kinder Speel Swaaie
Kinder Speelgronde
|