|
Welkom by die firma wat spesialiseer in gesonde plesier en ontwikkeling – Ja, plesier en ontwikkeling met hoofletters. Ons is Jungle Gym World. Vra jouself drie vrae af – Is u gedurig op die uitkyk vir maniere om u kinders te vermaak en besig te hou gedurende die middae, naweke en gedurende skool vakansies? Tweedens, is u besorg oor u kind se gesonde ontwikkeling veral met die huidige stimulasie waaraan ons kinders blootgestel word met die TV en rekenaar speletjies en weet nie waarmee en hoe om te vervang nie? Laastens, is u bekommerd oor die uitwerking van die geweld en negatiewe invloed van die elektroniese speletjies, beide geestelik en fisies? As u ja antwoord op enige van die bogenoemde vra, dan het Jungle Gym World die oplossing op al die bekommernisse – ’n kwaliteit klimtoestel. Hoekom oorweeg u nie ons kinder ontwikkeling produkte as ’n uitstekende en effektiewe alternatief, deur ons te kontak vir meer inligting, of lees gerus voort.
Ons het ʼn wye reeks van kinder ontwikkeling produkte beskikbaar, almal met ongelooflike bybehore soos glybane en staanplekke, klim nette, dromme, tou lere, akrobatiese swaaie, hand ringe, tente, motor band sitplek swaaie en vele meer – Almal ontwerp om veilig te werk met verbinding van al ons speel apparaat reekse van ouderdom 1 tot 13 jaar.
Nou dat u weet van Jungle Gym World se kinder ontwikkeling produkte, maak die beste keuse wanneer u kwaliteit yster of hout klimtoestelle en opvoedkundige speelgoed aanskaf, wat u kinders sal stimuleer, geestelik en fisies. Maak die Jungle Gym World bekostigbare keuse.
Kinder Pophuise
Kinder Speel Apparaat
Kinder Speel Sandputte
Kinder Speel Swaaie
Kinder Speelgronde
|