Skaf die hoogste gehalte
kinder klim apparaat aan - Net met Jungle Gym World

Baie geluk dat U die Suid Afrikaanse maatskappy ontdek het, wat spesialiseer in gesonde kinder ontwikkeling deur gehalte speel gewoontes – Jungle Gym World. Is U opsoek na iets wat U kinders sal besig hou oor naweke, publieke vakansie dae, en oor skool vakansies, as ook gelyktydig hulle weg hou van die TV, rekenaar, Xbox of Sony Play Station? Wel, Jungle Gym World het nog altyd die beste alternatiewe in kinder vermaaklikheid verskaf aan ouers, kleuterskole, laerskole en weeshuise. Ja, ’n kwaliteit en goed ontwerpte kinder klim apparaat stimuleer groeiende kinders geestelik, liggaamlik, sosiaal en emosioneel, in a gesonde wyse. Jungle Gym World is al die voor lopende kinder klim apparaat maatskappy in Suid Afrika vir meer as 10 jaar, en daarom kan ons presies vir u verskaf wat U benodig, en soveel meer – En die als teen die regte pryse.

Een van ons interaktiewe kinder klim apparaat is die JG21, kolossale klimtoestel met ’n 3m yster glyklank, wat verkoop vir net R8500.

Ons het verskeie items waarmee U die kinder klim apparaat kan transformeer in wat dalk mag voel soos ’n heeltemal nuwe klimtoestel. Van die produkte sluit in klimtoestel swaaie, speel areas, klim nette, 1 of 2 wielband swaaie, klim lere na speel areas, ‘monkey bars’, sitplek swaaie, tou lere, dromme, akrobatiese swaaie, balanseer slange, wipplanke, klim pype, stuur wiele, brandweerman pale, 1 of 2 stelle hemel lere en nog vele meer.
Kies Jungle Gym World – Die gesogte vervaardiger van die wêreld se beste kinder klim apparate.


  • Kinder Boomhuis
  • Kinder Glyplanke
  • Kinder Kleuter Rame
  • Kinder Klim Apparaat
  • Kinder Ontwikkeling Apparaat
  • Jungle Gym Home | About Us | Products | Services | Prices | Order | Specials | FAQ | Extra | Testimonials | Maintenance
    Guarantee | Refurbishment | Educational Articles | Educational Stuff | Entertainment | Feedback | Related | Contact Us
    Sitemap | Links | SEO Articles | Online Marketing | SEO