Jungle Gym World
kwaliteit klimtoestelle met pret speelgrond glybane

Geluk met die ontdekking van die Suid Afrikaanse firma wat spesialiseer in die maak en ontwikkeling van speel toerusting en ook speelgrond glybane, wat kwaliteit speeltyd waarborg – Jungle Gym World. Opsoek na die beste klimtoestelle in staal of hout? Is U opsoek na effektiewe speel toerusting vir skool gronde, gemeenskap parke of vir private agtertuine?

Miskien is U eerder geïnteresseer om n kwaliteit klimtoestel glybaan te huur vir kinders om op te speel. Wat ook al U behoefte mag wees, weet dat Jungle Gym World die leier vervaardiger van kwaliteit klimtoestelle en speelgrond glybane is.

Jungle Gym World is eensgesind met n duursame sterk fabrikaat, opwindende ontwerpe en betroubare verskaffing. Vra jou self af, as ons aan die spesifieke verwagtinge van duisende kliënte voldoen, wat kan ons nie vir U doen nie?   Het u geweet dat ons al reeds 10 jaar suksesvolle ondervinding het in die industrie?
Sommige van ons gewilde kinder klimtoestel met speelgrond glybane is :

  • Die JG 24 Jumbo Jungle Gym, met n 3m staal of  veselglas glybaan;
  • Kinder JG 21 met n 3m staal of veselglas; en
  • G 23 Jumbo Jungle Gym, met n 3m staal of veselglas speelgrond glybaan vir n baie lae prys van R9,400.00

Plaas ’n bestelling vir jou eie ontwerpe, ideale klimtoestel met enige van die volgende: brandweerman pale, gemaklike sitplek swaaie, opwindende trapesium swaaie, vate, sterk tou lere, klim nette, eksotiese balanseer slange, 1 of 2 band swaaie, unieke speel plekke, tente, 1 of 2 pare  of lug lere, ‘monkey bars’, speelgrond swaai tralies, kleurvolle klim pype, oerwoud swaaie, ‘wiggly step ladders’, skoppelmaai swaai, stuurwiele, speelgrond glybaan en so veel meer...


  • Kinder Boomhuis
  • Kinder Glyplanke
  • Kinder Kleuter Rame
  • Kinder Klim Apparaat
  • Kinder Ontwikkeling Apparaat
  • Jungle Gym Home | About Us | Products | Services | Prices | Order | Specials | FAQ | Extra | Testimonials | Maintenance
    Guarantee | Refurbishment | Educational Articles | Educational Stuff | Entertainment | Feedback | Related | Contact Us
    Sitemap | Links | SEO Articles | Online Marketing | SEO