|
Welkom by die informasie webwerf, van die Suid Afrikaanse firma wat spesialiseer in gesonde kinder ontwikkeling deur kwaliteit speel – Jungle Gym World. Vir meer as ’n dekade tree ons op as die mees kenmerkende firma in die speel industrie, met baie klimtoestelle en opvoedkundige speelgoed beskikbaar reg oor die land, insluitende die kinder boomhuis.
Het U geweet dat Jungle Gym World baie geërd is om in staat te wees om uitstekende speel gereedskap te kan skenk aan honderde behoeftige kleuter skole, en voor skoolse kinder organisasies reg oor die land en ook in ander Afrika lande? Inderdaad, ons is die oorspronklike firma in outydse kinder plesier met besonderse ontwerpe en vervaardiging van kinder boomhiuse vir private eiendomme, skole en parke.
Apart van ons toweragtig boomhuise, bied ons aan alle Suid Afrikaners, verskeie klimtoestelle en kinder boomhuise volgens U eie spesifikasies, sommige sluit ook speel areas in, ‘monkey bars’, klimtoestel swaaie, glybane, klim pype, een of twee wielband swaaie, klim lere na speel area, vaatjies, tou lere, wipplanke, swaaie, balanseer slange, klim nette, stuurwiele, brandweer pale, akrobatiese swaaie, sitplek swaaie, een of twee stelle lug lere en nog vele meer.
U as ouer of opvoerder wat omgee vir ons kinders se gesondheid, en wat wil voorkom dat ons kinders ’n oorgewig probleem het as gevolg van die TV, XBOX of Sony Playstation speletjies elke dag, koop ’n kwaliteit klimtoestel of kinder boomhuise teen billike pryse – Alleenlik van Jungle Gym World.
Kinder Boomhuis
Kinder Glyplanke
Kinder Kleuter Rame
Kinder Klim Apparaat
Kinder Ontwikkeling Apparaat
|